Wild & Jag tuiste
    
 
 

Kliek ►  Jagterskonferensie

WILD & JAG is sedert 1993 die tydskrif vir die Suid-Afrikaanse jagter, wildboer en natuurvriend. Elke maand se uitgawe is propvol lekker lees jagstories en verwante artikels in albei tale. WILD & JAG hou jou op hoogte van wildpryse, jaggeleenthede en jagterssake en dra gesaghebbende artikels oor wildproduksie, ons natuurlewe en die verantwoordelike benutting daarvan
WILD & JAG
is ‘n onafhanklike publikasie wat die volhoubare benutting van Suid-Afrika se wild- en natuurbates bevorder. Die drukoplaag is 17 000 (2008). WILD & JAG word landswyd in winkels en kleinhandel-afsetpunte in Suid-Afrika en Namibië verkoop of aan inteknare versprei.

ADVERTEER   INSKRYWINGS