• December 2012

    Ses subspesies van die swartrenoster Diceros bicornis word vandag erken – hulle is almal kwesbaar of word bedreig Read More
  • November 2012

    The roan antelope Hippotragus equines occurs widely in Africa. It once occurred along the Vaal River and was present from the bushveld areas of the northern provinces to as far south as the Free State and as far west as the eastern Northern Cape. Read More
  • October 2012

    The tsessebe is also at times called the sassaby, the name that was used for it by earlier explorers. The name ‘tsessebe’ is derived from its Setswana name tshêsêbe. This name indicates its erstwhile occurrence in the Northern Cape Province, a region where it no longer occurs. Read More
  • September 2012

    Over the past few years game ranching has extended in a phenomenal way, and apart from stock farmers who have switched over, it has attracted proficient entrepreneurs from other sectors. Existing units are expanding and a lot is being invested in new developments. In this issue we report on the views of Ernst Janovsky, manager of Absa Agribusiness, who refers to the necessity of higher production per unit, and of Dr Fliipie Cloete of NW who is encouraging game ranchers to invest in change. There is also a report from a warning by Dr Theo de Jager, vice president of Agri SA, that land reform policies have already had a negative impact on agri-investment. Read More
  • August 2012

    Buffelboerdery het die afgelope paar jaar ʼn baie winsgewende, maar gespesialiseerde onderneming geword. Die voornemende en bestaande buffelboer moet hom egter deeglik vergewis van die toepaslike wetgewing en vereistes. Read More
  • July 2012

    The shy blue duiker was first described scientifically as a type of goat Capra monticola by Thunberg in 1789 based on a specimen from the Langkloof near Uniondale in the Western Cape. It was renamed Philantomba monticola by Blyth in 1840 when it became apparent that it was not a type of goat. Read More
  • June 2012

    Die rooiribbok Redunca fulvorufula is ʼn lid van die subfamilie Reduncinae. Fossiel-rooiribbokke van sowat 3 miljoen jaar oud is uit Langebaanweg en Indië bekend. Read More
  • May 2012

    The common name of the grey rhebok Pelea capreolus has changed over time from roebuck to rabuck, reebok, raybuck and eventually rhebok but it has never been a rhebuck Read More
  • April 2012

    How old is the elephant that you are aiming at? Based on his own experience with an elephant he shot and quoting an expert elephant hunter, on page 32 Jokl le Roux describes in detail how to gauge the age. Also read “My eerste olifant” by well-known hunter Gert Rall on page 40. Read More
  • March 2012

    There are currently 12 subspecies of the grey duiker in Africa. In South Africa Sylvicapra grimmia grimmia is found in the Eastern and Western Cape, and most of the Northern Cape; while Sylvicapra grimmia caffra is found in KZN, Limpopo Province, North West, Gauteng and Mpumalanga, and Sylvicapra grimmia steinhardti in the far northern part of the Northern Cape. Read More
  • February 2012

    Die waterbok Kobus ellipsiprymnus is een van ʼn verskeidenheid wildsoorte in Afrika van die genus Kobus. ‘n Uitgestorwe voorouer het 4 tot 5 miljoen jaar gelede by Langebaan in die Wes-Kaap geleef. Read More
  • January 2012

    The black rhino once occurred in great numbers from the slopes of Table Mountain to the Zambezi and beyond. Although poachers’ main target is the white rhino, quite a number of these endangered animals have also been killed. Read about new initiatives by private rhino owners and Clive Walker’s perspective on this scourge, pp 50 to 54 Read More

Popular Features

  • TrofeeJag - (1-3)
  • TrofeeJag - (4-6)
  • TrofeeJag - (7-9)
  • TrofeeJag - (10-12)


1Deel 1

In hierdie reeks mik ons om trofeejag en al die aspekte wat daarmee saamgaan, aan die leser deur te gee. Die perspektief is nie spesifiek vanuit die hoek van die professionele jagter, met al sy verpligtinge om die bes moontlike trofees aan sy kliënte te besorg nie,

Read Emag

 

 

2

Deel 2

In die eerste artikel in hierdie reeks oor trofeejag en aspekte daarvan, is gekyk na die verskillende stadia waardeur ’n jagter ontwikkel, wat ’n trofee is en waarom trofees gejag word. In hierdie artikel praat ons oor die reëls van die RW-rekordstelsel en meetmetodes vir ’n paar spesies.

Read Emag

 
3

Deel 3

In die vorige artikel is reëls van die RW-rekordstelsel bespreek asook meetmetodes vir spiraalen ringhoringbokke, buffels en blou- en swartwildebeeste.Hier volg RW-meetmetodes vir ander spesies asook SCIen CHASA-meetstelsels.

Read Emag

4

Deel 4

In die vorige artikels is onder meer verskillende rekordstelsels en meetmetodes bespreek. In hierdie aflewering kyk ons na veldvoorbereiding van trofees, toerusting en materiaal benodig, en gee algemene wenke vir behandeling van trofees.

Read Emag

 
5

Deel 5

In die vorige artikels is onder meer verskillende rekordstelsels en meetmetodes bespreek, asook die veldvoorbereiding van trofees, toerusting en materiaal benodig. Ons het ook algemene wenke vir behandeling van trofees gegee. Nou bespreek ons die slag van trofees.

Read Emag

6

Deel 6

In die vorige artikels is onder meer verskillende rekordstelsels en meetmetodes bespreek, asook die veldvoorbereiding van trofees, toerusting en materiaal benodig. Ons het ook algemene wenke vir behandeling van trofees gegee. Nou vervolg ons met die slag van trofees.

Read Emag

7

Deel 7

In Dele 6 en 7 van die reeks is die velafslagproses vir verskillende doeleindes bespreek. Dis uiters noodsaaklik dat velle só verkry nou korrek behandel moet word om te verseker die vel wat aan die taksidermis besorg word, waarborg ’n gehaltetrofee. Die plaaslike jagter is gewoonlik self verantwoordelik (deur dit self te doen of onder sy toesig te laat doen) vir die eerste stap in die daaropvolgende proses, naamlik die sout van die velle. ’n Trofeejagter kan nooit werklik ontspan ná hy/sy ’n trofee gejag het as hy/sy nie kan sê “It’s in the salt!” nie!

Read Emag

 
8

Deel 8

In Dele 6 en 7 van die reeks is die velafslagproses vir verskillende doeleindes bespreek. Nou kyk ons na selfdoen-skedelmonterings

Read Emag

9

Deel 9

Indien bevriesingsgeriewe byderhand is, is dit verkieslik as klein diere soos eekhorings, meerkaaie, muishonde, hase, springhase en selfs blou- en rooiduikers sorgvuldig in plastiek verpak en dan bevries word. Die meeste taksidermiste verkies om self die afslagwerk van sulke diere te doen.

Read Emag

10

Deel 10

Hoewel die onderskeie rekordhoudingstelsels nie diskrimineer teen trofees van vroulike diere wat ingeskryf word nie, is daar ’n algemene opvatting onder jagters dat slegs manlike diere as trofees gejag word. Die belangrikste uitsondering is die gemsbok, waarby die oorgrote meerderheid wat in die rekordboeke opgeneem word vroulike diere is. Dit is hoofsaaklik omdat dié geslag by hierdie spesie meestal langer horings as die bulle het.

Read Emag

 
11

Deel 11

Die meeste plaaslike jagters word in die veld deur spoorsnyers vergesel, maar hoewel laasgenoemde uitstekend in hul spoorsnyvermoëns mag wees, het hulle gewoonlik baie min waardering vir trofeegehalte en geen opleiding in trofeeskatting nie. Dit is dus vir die Suid-Afrikaanse trofeejagter noodsaaklik dat hy ’n grondige kennis van trofeeskatting het.

Read Emag

12

Deel 12

Swartwildebees (Rowland Ward [RW] 227/8”, SA 25” – ander meetmetode as RW) Dit is ’n moeilike spesie om te skat. As die afwaartse kromming tot by die vlak van die oë gaan voor dit weer na bo draai, en die horingpunte gelyk is met die bokant van die skedelbedekking (boss), is dit 18–20” lank. ’n Baie diep kromming, goeie wydte en punte omtrent 2” bokant die horingverdikkings (bosses) sal die minimum afmetings bereik. Sulke bulle is skaars.

Read Emag